IJvV
Ignus Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Oct 2023, 16:35

Ekstra myl vir n klient

Dankie Heinrich vir die goeie diens en dat jy al die pad van pretoria af gekom het en dankie dat jy die ekstra myl gaan om te help.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply25 Oct 2023, 16:39
Official
YES, YES, YES!!!! Welkom as gewaardeerde nuwe "Learner Trader". Ons sien uit na 'n voorspoedige ervaring en reis!

Wees verseker van ons volgehoue toewyding tot u verhandelings suksesse!

Dankie ook Heinrich vir jou toegewyde, lojale en expert dienslewering! Ons is SUPER trots op jou!
Francois Oosthuizen (M.D.)