AB
Alex B

1 reviews | Active since Sept 2022

05 Sept 2022, 22:09

Ek sal die mense en die maatskappy sterk aanbeveel aan enige iemand!

Uan & Damian - kom ek begin met hierdie twee strerre!

Baie dankie vir julle ongeloooflike dienste tot dusver. Julle het my en my man voorgestel aan hierdie wonderlike geleentheid wat ons toe aangegryp het met ope arms. Julle en julle span het ons elke rede gegee om julle te glo en julle te vertrou. Met 'n baie vriendelike span en mense met waardes, is ons trots om deel te wees van julle. Ons sien uit na die lang, voorspoedige verhouding met julle en julle hele span.

Baie dankie.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply05 Sept 2022, 22:15
Official
💜like welkom, Mnr & Mev Botha 🤝🏻

Beste wense vir 'n voorspoedige nuwe reis en dankie vir u ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ resensie en aanbeveling.

Francois Oosthuizen M.D.)