KR
Kobie R
1 reviews | Active since Feb 2020
03 Feb 2020, 19:44
Ek kan sien hoe my geld al vir my gaan werk!
Van die begin af was Uan Oosthuizen baie vriendelik en profesioneel en behulpsaam. Ek is baie opgewonde en ek glo van harte ek sal saam met Uan en sy span baie suksevol wees. Hy het my nie vir een oomblik laat twyfel nie en kom al my verwagtinge baie goed na. Ek sien uit lang, profesionele en suksesvolle besigheidsverhouding.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
03 Feb 2020, 19:56Hello Kobie,
Ons waardeer die tyd wat jy neem om jou ervaring te deel. Ons is dankbaar om jou as ons Kliente te diens.
Sien uit na 'n suksesvolle besigheidsverhouding.
Sien uit na 'n suksesvolle besigheidsverhouding.
Happy Trading Mnr!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply03 Feb 2020, 19:56
Official
Hello Kobie,