AE
Andre E
1 reviews | Active since Apr 2026
29 Apr 2026, 18:22
Ek het hierdie wonderlike ondervinding met Uan gehad, hy het my die hele journey gemaklik laat voer en later my die belangrikste goed begin coach
Ek het hierdie wonderlike ondervinding met Uan gehad, hy het my die hele journey gemaklik laat voer en later my die belangrikste goed begin coach. Dankie vir sò 'n bekwame, geduldige en insiggewende tutor.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
29 Apr 2026, 19:00Dankie vir hierdie wonderlike terugvoer Andre. Ons waardeer dit opreg.
Ons is baie bly om te hoor dat Uan jou gemaklik deur die proses kon begelei en dat sy ondersteuning, geduld en insig vir jou waardevol was. Dit is presies die tipe ervaring wat ons vir elke kliënt skep.
Welkom by ons Community / HUB en ons wil u werklik deel maak van die journey. Werk asb daardeur, daar is baie waardevolle inligting wat hierdie journey vir u baie maklik gaan maak om alles baie mooi te verstaan.
Groete,
Die Smart Online Trader Span
Smart Online Trader's reply29 Apr 2026, 19:00
Official
Dankie vir hierdie wonderlike terugvoer Andre. Ons waardeer dit opreg.