CS
Christo S

1 reviews | Active since Feb 2021

24 Feb 2021, 13:23

Effektiewe begeleiding na positiewe uitkoms.

Direkte bemarking is maar vir elke ou irrteerend maar die benadering van hierdie maatskappy s'n, was great. Baie insiggewend en op die man af opleding verskaf deur Uan.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply24 Feb 2021, 14:16
Official
Hallo Christo,

Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Dit is ons passie om ons kliënt beter te los as wat ons hul gekry net.

#PeopleServingPeople.

Lizelle Oossthuizen (F.D)