H&IJ
Hendrik & Ina Jooste
1 reviews | Active since Jul 2019
23 Jul 2019, 19:40
Eerste opleidingsessie was eerste klas diens
Die mense van Diversit-e was baie professioneel en behulpsaam en hoewel ek besef dat dit 'n ruk gaan neem om 'n meester te word van leekvlak af weet ek Uan en sy span sal my hand vashou deur die reis en sien ek uit daarna om alles te leer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
23 Jul 2019, 19:52Hello Hendrik,
Sterkte met jou reis na finansiële welvaart!
Wees verseker van ons toewyding tot jou sukses.
Groete,
Team Diversit-e Smart Trade College
Sterkte met jou reis na finansiële welvaart!
Wees verseker van ons toewyding tot jou sukses.
Groete,
Team Diversit-e Smart Trade College
Smart Online Trader's reply23 Jul 2019, 19:52
Official
Hello Hendrik,