TS
Theuns S

1 reviews | Active since Feb 2020

13 Feb 2020, 20:01

Eerste, eerste-klas trading sessie!!!

Baie geduldig, verduidelik baie mooi. Sherwin, Ernst en Uan is baie aangename personeelhede. Ons het die training sessie baie geniet en baie geleer in een aand. Ons is erg opgewonde, en die trading gogga het my gat hard gebyt.

0
Replies (0)