MB
Marius B
1 reviews | Active since Sept 2019
26 Sept 2019, 21:47
Eenvoudig, interessant en insiggewend.
Baie goeie en insiggewende, asook baie interessante opleiding sessie deur Uan Oosthuizen, wat van 17:45 tot 22:00 sy tyd aan my afgestaan het om my op te lei. Baie dankie aan Evert Oosthuizen ook vir 'n baie goeie produk wat jy aan my aangebied het. PS: jammer oor die bokke laas naweek, Evert. Ons bloed bly groen en goud.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
26 Sept 2019, 21:54Dankie Marius. Geniet jou trading experience.
Onthou om kursus & analise saam signals te gebruik.
Happy trading!!!!
Onthou om kursus & analise saam signals te gebruik.
Happy trading!!!!
Smart Online Trader's reply26 Sept 2019, 21:54
Official
Dankie Marius. Geniet jou trading experience.
Onthou om kursus & analise saam signals te gebruik.
Happy trading!!!!
Onthou om kursus & analise saam signals te gebruik.
Happy trading!!!!