DM
Donovan M

1 reviews | Active since May 2025

02 May 2025, 18:44

Doodeenvoudig en vriendelike hulp

Die online klasse, was doodeenvoudig en maklik om te verstaan. Uan het verskriklik baie verduidelik op WhatsApp as ek enige vrae het,Vriendelik op die online klasse wie ookal jou mentor is.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply02 May 2025, 19:25
Official
Baie dankie vir u resensie. Hartlik welkom & seën in oorvloed vir 'n awe-inspiring ervaring.

Francois Oosthuizen (M.D.)