DB
Deon B
1 reviews | Active since Nov 2020
10 Nov 2020, 19:50
Doen jouself 'n guns. Hierdie is mense met uitsonderse harte!
Uit my heart uit sal ek graag vir Francois en sy hele span will bedank will hulle hul. Alhoewel my finansies dit nie toelaat nie en ek ongelukkig nie by hulle kan aansluit nie, deel ek graag dat hierdie maatskappy mense is met harte. Hierdie is mense met waardes. Hierdie is beslis mense met jy will besigheid doen. Dankie Uan en Eddie vir julle hulp en bystand onder uitmuntende leiding van Francois.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
10 Nov 2020, 20:07Dis net ons voorreg. Sterkte vir jul & seën in oorvloed.
Waardeer jul toewyding, Eddie & Uan.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Waardeer jul toewyding, Eddie & Uan.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply10 Nov 2020, 20:07
Official
Dis net ons voorreg. Sterkte vir jul & seën in oorvloed.
Waardeer jul toewyding, Eddie & Uan.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Waardeer jul toewyding, Eddie & Uan.
Francois Oosthuizen (M.D.)
