JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

19 Dec 2022, 15:43

Diversit e smart trade college mors van geld

Tot opdatum vanaf Mei maand2022 het ek my geld gemors om by diversit e smart trade college aan te sluit is nog net so in duister as voordat ek aangesluit het wragtag mors van geld vir niks kennis

0
Replies (6)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Dec 2022, 15:59
Official
Geagte Mnr Britz,

Jou resensie verwys:

Ons streef daarna om elkeen van ons kliënte die beste waarde vir hul hard verdiende geld te lewer. 

Soos in enige ander besigheid kan ons dit slegs lewer vir kliënte wat vir ons gereguleerde en gesertifiseerde spesialiste se dienste betaal. Verskeie pogings om met u in verbinding te tree insake u maandelikse subskripsie fooie werk geen vrugte af. Slegs 2 van u 7 betalings het suksesvol gevorder. U word dus versoek om so gou doenlik met die rekening afdeling in verbinding tree deur my, Lizelle te ****ak op *** of via *** ten einde die nodige regstellings te doen sodat u die kwalitiet dienslewering kan geniet soos al ons betaalende kliënte.

Ek verneem van u op 'n dringende basis.

Groete,
Lizelle Oosthuizen
Finansiele Direkteur.
JB
Jan B's update19 Dec 2022, 17:00
Reviewer Update
Lizelle word wakker jou koffie is yskoud
Kyk jou bankrekening dan sal jy sien ek is opdatum kyk my epos met bewyse van betaling as aftrek orders op regte datums soos vanaf dag een afgetrek is sou daar nie n probleem gewees het met betaling maar nog steeds met julle diens
JB
Jan B's update19 Dec 2022, 17:07
Reviewer Update
Lizelle word wakker jou koffie is yskoud
Kyk julle Bank rek dan sal jy sien ek is opdatum kyk my epos aan jou en aan Caroline met bewyse vanaf bank
AS JULLE VANAF DIE BEGIN FIE DEBIET ORDER OP REGTE DAG LAAT AFGAAN BY BANK SAL DAAR NIE N PROBLEEM MET BETALING GEWEES HET NIE DALK NOG MET JULLE SWAK DIENS WEL MAAK SEKR VAN JOU FEITE VOOR JY UIT JOU KASSIE KLIM
JAN BRITZ
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Dec 2022, 17:09
Official
Mnr Britz,

Volgens die ooreenkoms wat u onderteken het moes die betalings vorder op die 30ste van elke maand, waarvan die 1ste betaling op 30 April 2022 nie suksesvol gevorder het nie. Ek is seker u het 'n afskrif van die ooreenkoms by u..

Geniet die Kersfees en ek kry dan die bewys van betaling via epos soos u dit aan Caroline gestuur het.
JB
Jan B's update19 Dec 2022, 17:58
Reviewer Update
Lizelle vanaf dag van ondertekening het het ek verskeie oproepe gemaak oor onbevoegdheid van sekere individue wat nie die proses van na ondertekening en opleiding kan verduidelik nie eers in Julie maand het Caroline begin help om dinge aan die gang te kry so toe eers kry ek enige diens waarvoor betaal kan word
Dus is ek opdatum kyk jou bankrekening en word wys

NOG BETER LAAT JOU BESTUURDER OF HOER OP MY ****AK VOOR JY VAN JOU SELF N NASIONALE KRATER MAAK OP P HEL OP PETER
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Dec 2022, 18:23
Official
Mnr Britz,

Soos telefonies bespreek is, gaan u wag vir Heinrich se oproep insake verdere diens op 3 Januarie 2023. 

****ak my gerus indien u enige hulp verder benodig.

Lizelle Oosthuizen