hV
hendrik V
1 reviews | Active since Mar 2022
21 Jul 2022, 10:08
Diversit-e is baas
Ek wil uit die diepte van my hart dankie se vir Damian, dit is nou die 3de keer wat hy van Pretoria Kuruman toe kom om my te help. Damian jou dienste is van n aard wat ek nog nooit gesien het nie, dankievir al die geduld en moeite. Dankie Diversit-e julle is awesome
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
21 Jul 2022, 10:30Hendrik
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer opreg u lojaliteit aan ons besigheid.
Soos Damian aan u bewys het, ons sal geen moeite ontsien om u as gewaardeerde klient van uitsonderlike diens te voorsien nie.
Ons sien daarna uit om nog 'n lang pad saam u te stap.
Groete.
Marika Smith
Diversit-e Smart Trade College

Best regards,
Smart Online Trader's reply21 Jul 2022, 10:30
Official
Hendrik