DM
Dewald M
1 reviews | Active since Jul 2022
13 Jul 2022, 18:58
Diversit-e is awesome
<div>Eks rerig beindruk met die diens wat ek gekry het. Van die begin van Caroline wat my gehulpe kry, Heinrich met die insuggewende sessies wat hy aan bied! Dan Uan wat ook al by my was en Dan Damian dankie vir al jou hulp en bystand, jys altyd daar om my te help en nie een van julle los my “stranded” nie, julle is amazing! Ekt ook met vanaand se sessie met Damian profits gemaak!</div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
13 Jul 2022, 22:22Beste Dewald
Baie dankie vir die terugvoer asook die persoonlike erkenning aan die personeellede soos hierbo genoem. Dit maak ons trots om te weet ons personeel loop die ekstra myl met elke klient.
Wees verseker dat ons daar is vir u en vertrou ons dat u nog baie sulke ervaringe met Diversit-e Smart Trade College en ons span sal he.
Groete.
Diversit-e Smart Trade College

Best regards,
Smart Online Trader's reply13 Jul 2022, 22:22
Official
Beste Dewald