RM
Ria M

1 reviews | Active since Jun 2021

03 Jun 2021, 18:27

diens uitstekend

Die twee jong manne is so baie behulpsaam en vriendelik, ek sal eninge dag weer saam met hulle wil deur bring. die kennis wat hulle oordra en die manier wat hulle jou vra beantwoord is net te goed hou so aan

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply03 Jun 2021, 18:37
Official
Mev. Mastop,

Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons sien uit na 'n uitstekende besigheids wedloop.

Hou aan met die goeie dienslewerig Uan & Damian.

Diversit-e Smart Trade College