IM
Ian M

1 reviews | Active since Dec 2020

03 Dec 2020, 15:26

Diens uit die boonste rakke

Dankie aan Eddie en Heinrich dat julle al die pad van Centurion gery het Seelpoort toe. Nie besef is soo maklik om op die wereld markte betrokke te raak nie. Nou net vorentoe en net baie winste.

0
Replies (2)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply03 Dec 2020, 15:30
Official
Welkom Ian & beste wense vir jou nuwe reis. Ons waardeer jou 5-ster resensie.

Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply03 Dec 2020, 15:30
Official
Hello Ian, 

Ons sien uit na 'n wedersyds voorspoedige verhouding en verseker u van ons toegewydheid tot u verhandelings sukses!

Danie vir u 5-ster resensie. Alle voorspoed op u nuwe reis!

Lizelle Oosthuizen (F.D.)