JS
Jaco S

1 reviews | Active since Aug 2020

13 Aug 2020, 19:18

Dankie vir uitsonderse direns vaaf Uan en Eddie

Die diens van Uan en Eddie is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Hulle help ongelooflik baie. Ek en my vrou sal enige iemand aan raai om met Uan of Eddie ****ak te maak en besigheid te doen. Dankie

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Aug 2020, 19:24
Official
Dis net ons voorreg. Baie dankie vir jou 5-ster resensie.

Francois Oosthuizen (M.D.)