JH
Johan H

1 reviews | Active since Mar 2023

09 Mar 2023, 12:08

Dankie Julle!

Damkie aan Damian en Uan vir julle bystand. as n "ou oom" van 71 maak julle dit vir my verstaanbaar en moontlik om profeite te toon.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply09 Mar 2023, 12:19
Official
Beste "oom" Johan, ons is SUPER dankbaar dat u Diversit-e Smart Trade College & Smart Online Trader kies en vertrou.  

Ons heet u welkom en bedank u vir die openhartige resensie!

Lizelle Oosthuizen (F.D.)