SW
Schalk W
1 reviews | Active since Jul 2022
22 Aug 2022, 12:18
Dankie Diversit-e
Baie dankie aan Damian wat weer van Pretoria na Kathu toe gekom het om my te help. Jyt baie geduld en jy is jou sout werd. Dankie Doversit-e julle rock! 20 uit 10
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
22 Aug 2022, 12:40 Schalk
Baie dankie vir die terugvoer asook die resensie.
Dit is vir Damian en ons span altyd ‘n voorreg om u te besoek.
U positiewe terugvoer maak elke kilometer dit die moeite werd.
Wees verseker dat ons u volgehoue lojaliteit waardeer en dat ons span toegewyd daar is om u van hulp te wees.
Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply22 Aug 2022, 12:40
Official
Schalk