MP
Martin P

1 reviews | Active since Sept 2023

28 Nov 2023, 19:06

Dankie Damian & Uan

Baie dankie aan Damian & Uan dat julle weer Bloemfontein toe gekom het vir my. Ek is baie bly dat julle gekom het, as iemand wat al nie goeie diens gekry het by n ander plek nie, maak julle dit baie beter vir my ook en om te verstaan! Ek sal julle aanbeveel om enige iemand te leer met julle geduld wat julle het, vir n oom van 60 maak julle dit lekker!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Nov 2023, 19:10
Official
Ons is opreg dankbaar dat jy jou ervaring en die Coaches beloon met 'n awe-inspirerende resensie en aanbeveling. Beste wense en wees verseker van ons volgehoue toewyding tot uitmuntende opleiding en dienslewering!

Bou so voort & dankie Damian en Uan!
Francois Oosthuizen (M.D.)