AV
Andre V
1 reviews | Active since Sept 2023
22 Sept 2023, 09:01
Dankie Damian & Uan
Baie dankie aan Damian & Uan. Ek moet se ek het lanklaas sulke geduldige mense in my lewe ontmoet. Julle dienste is rerig iets om op trots te wees. Die respek wat julle vir ouer mense ook het, is vir my iets besonders. Ek sien uit na die pad voorentoe saam met julle, julle is great mense.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
22 Sept 2023, 09:11Andre
Baie dankie dat jy jou ondervinding gedeel het.
Ons Span sal toegewyd bly om jou te ondersteun.
Moet asb nie huiwer om uit te reik sou jy enige verdere hulp benodig nie.
Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply22 Sept 2023, 09:11
Official
Andre