JB
Johan B

1 reviews | Active since Jul 2022

01 Jul 2022, 15:49

Dankie Damian

Baie dankie Damian aan jou hulp. As iemand wat al getrade het en nie reg gekom het nie, het ek meer geleer in 2ure se tyd saam jou as 2 jaar. Baie dankie vir jou uitstekende diens en geduld.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply01 Jul 2022, 16:06
Official
Ons het opregte dank en waardeering vir u 5-ster resensie, Johan. 🥇

💱 Beste wense vir 'n voorspoedige self-verhandelings ervaring!

Ons waardeer ook jou uitmuntende dienslewering teenoor elkeen van ons Kliente, Damian! Bou so voort! 🏆
Francois Oosthuizen (M.D.)