MN
MC N
1 reviews | Active since Jul 2022
18 Jul 2022, 15:13
Dankie
Baie dankie aan Damian vir sy uitstekende diens. Ek waardeer dat jy van Pta af gery het om my in persoon te sien, my help met die opleiding rakende julle sisteme en programme. Verder ook dankie se aan die kennis wat jy oorgedra het. Ek sien uit om te groei en deel te raak van die trading.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
18 Jul 2022, 15:36Beste MC
Ons glo Damian het vandag vir jou bewys dat ons geen moeite ontsien om seker te maak jy kry die kwaliteit diens wat ons aan jou belowe het.
Hierdie diens bly tot jou beskikking en is ons span toegewyd om jou by te staan.
Ons sien uit om 'n pad saam jou, as gewaardeerde klient, te stap.
Groete.
Marika Smith
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply18 Jul 2022, 15:36
Official
Beste MC