LE
Louis E

1 reviews | Active since Oct 2024

04 Oct 2024, 11:58

Dankie

Baie dankie aan Damian & Uan dat julle die moeite gedoen het om al die pad na my toe uit te kom. Mens hoef nie agter julle aan te ry nie. Julle is awesome en ek beveeel julle aan vir enige iemand.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 Oct 2024, 12:19
Official
Welkom as gewaardeerde nuwe Student en Aanlyn Verhandelaar!

Ons sien uit na 'n wedersyds voorspeodige ervaring en suksesvol aanlyn verhandelings resultate!
Francois Oosthuizen (M.D.)