WB
Willem B
1 reviews | Active since May 2019
21 May 2019, 16:49
Briljante, eerste klas dienste en opleiding.
Baie dankie Uan Oosthuizen vir jou uitnemende dienste. Eerstens, Uan was presies op tyd. T****ens, die opleiding was baie hulpvaardig en baie vriendelik, tog baie proffesioneel. Uan het homself baie goed van sy taak gekwyt deur baie geduld aan die dag te lê met my. Ek's opgewonde en sien uit na baie profeite en nog baie suksesvolle opleiding sessies. Dankie ook aan Andre vd Westhuizen vir jou baie eenvoudige, verstaanbare en interessante voorlegging. Julle is fantasties.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
21 May 2019, 17:16Hello Willem,
Ons is dankbaar dat jy jou ervaring deel. Ons voel geëerd om jou voorkeer opleidings instansie te wees! Ons sien uit na jou potensiële bo gemiddelde verdienstes.
Baie dankie Andre en Uan dat jul so hard werk om te verseker al ons kliënte kry meer as waarde vir hulle geld.
Groete,
Lizelle Oosthuizen (F.D.)

Smart Online Trader's reply21 May 2019, 17:16
Official
Hello Willem,