MS
Maryke S

1 reviews | Active since Sept 2016

24 Mar 2022, 19:34

Briljant

Uan en Damien het soveel geduld met ons gehad, baie tyd spandeer om seker te maak dat ons verstaan wat moet ons doen. Elke vraag wat ek gehad het is ten volle beandwoord. Elke boodskap word binne 'n baie redelike tyd geandwoord. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply24 Mar 2022, 19:37
Official
Dankie vir u 5-ster resensie en aanbeveling.

Mag u nuwe reis opwindend en winsgewend wees.

Francois Oosthuizen (M.D.)