WS
Wynand S

1 reviews | Active since Sept 2020

29 Sept 2020, 19:13

Besonderse Voorlegging en Opleiding. Dankie Uan en Sherwin.

Wat is uiterse waardevolle en baie insiggewende opleiding sessie verskaf deur baie professionele en geleerde trader, Uan Oosthuizen. My kennis is beslis vermeerder en my verstand rondom trading het drasties versterk met Uan se geluld en sy goeie opleidingsvaardigehede. Dankie ook aan Sherwin vir jou goeie voorlegging. Dít was ook aswemrowend.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Sept 2020, 19:17
Official
Hello Mnr Van Staden,
Ons is uiters dankbaar vir die tyd wat u geneem het om u ervaring te deel met 'n 5-ster resensie! 
Baie welkom en mag u reis saam ons winsgewend en suksesvol wees gevul met goeie herrinneringe en nuwe vaardighede! 

Hou vol om ons Kliente te "WOW!", Uan. Ons is super trots op jou toegewydheid!

Francois Oosthuizen (M.D.)