HM
Hans-Jurie Moolman

1 reviews | Active since Nov 2020

26 Nov 2020, 13:42

Besonders van begin tot nou!

Baie goeie en leersame opleiding verskaf deur Uan Oosthuizen. Ek sien ongelooflik baie uit na besonderse dienstes, soos vandag, wat my gaan help om my geld te kry om vir my ten werk. Geseënd is julle.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply26 Nov 2020, 13:47
Official
Hello Mnr Moolman. Baie dankie dat u Diversit-e Smart Trade College geselketeer het as u voorkeur diensvers****** en welkom as gewaardeerde Klient! Ons sien uit na 'n wedersyds vorspoedige verhouding en verseker u van ons toegewydheid tot u verhandelings sukses!

Ons is opreg dankbaar vir u gunstige 5-ster resensie en spreek seën op u nuwe reis!

Francois Oosthuizen (M.D.)