JA
Jan A

1 reviews | Active since Jul 2023

28 Nov 2023, 16:47

Behulpsaam, geduldig & baie leersaam

Baie dankie aan Uan & Damian wat baie behulpsaam, geduldig en die proses leersaam maak. Dit is n great opportunity, voel baie meer gemaklik en ek hoop die geld rol in.

0
Replies (2)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Nov 2023, 16:59
Official
Hallo Jan,

Ons waardeer die terugvoer. Wees altyd verseker dat ons Span toegewyd is om julle te bly ondersteun. Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by, ons weet jy sal baie baatvind daarby. 

Lizelle Oosthuizen (F.D) & TEAM Diversit-e Smart Trade College
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Nov 2023, 17:05
Official
Beste Mnr Ackerman, baie dankie vir u resensie.

10X Seën met die reis!

Francois Oosthuizen (M.D.)