PW
Petrie W

1 reviews | Active since Jul 2019

05 Jul 2019, 15:36

Baie vriendelik en baie opwindend.

Uan Oosthuizen en Sherwin Heyns het my kom sien en my baie geïtereseer. Hulle is baie vriendelik en as jy ooit gedink het om te trade is moeilik, dit is nie. Dit is baie makliker as wat ek gedink het dit gaan wees en ek's baie opgewonde oor toekomstige profeite.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply05 Jul 2019, 15:55
Official
Dankie Petrie,

Baie dankie dat jy jou aanvanklike ervaring deel. Sterkte met jou nuwe venture & seën vir baie suksesse!!!

Awesome werk Mark & Uan. Hou so vol, trots op jul!

Francois Oosthuizen (M.D.)