RK
Riaan K
1 reviews | Active since Apr 2024
19 Apr 2024, 12:06
Baie professioneel en "transparrent".
Baie insiggewend en ongelooflik professioneel. Ek kan met hulle werk want hulle is men******se, nie 'n robot nie. Francois en Uan is "transparrent" en opreg, oop en eerlik. Afgesien van die dienste wat goed is, lyk profeite tot op hede baie belowend. Ek beveel hulle vir enige iemand aan - vir 'n leek en ook vir iemand met meer ervaring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
19 Apr 2024, 12:20Beste Riaan, baie welkom en super dankie vir jou waardige 5-ster resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply19 Apr 2024, 12:20
Official
Beste Riaan, baie welkom en super dankie vir jou waardige 5-ster resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
