PK
Pieter K
1 reviews | Active since Mar 2025
10 Mar 2025, 20:35
Baie opgewonde oor nuwe seisoen
Min wat jy n persoon/persone kry wat regtig die moeite en tyd het en insit om ander te leer hoe om te "trade", Jy kan sien dat dit regtig hulle passie is om dit te doen en uit hulle pad gaan om jy op die 'journey' te vergesel. Ons is baie opgewonde oor die nuwe idee en dit is ook die begin van n nuwe seisoen. Alles kom maar teen n prys en harde werk gaan op die ou einde jou die vrugte laat pluk. Baie dankie ook aan Willem en Uan vir hulle tyd en leiding, ons gaan beslis nog gesels.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
10 Mar 2025, 20:44Ons is SUPER DANKBAAR om jou as nuwe Leerling Trader te ontvang! Baie dankie vir u resensie en aanbeveling. Ons sien uit om u toekomstige suksesse saam u te vier.
Bou so voort, Uan & Willem. Ek het hartlike waardering vir jul toegewydheid!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Bou so voort, Uan & Willem. Ek het hartlike waardering vir jul toegewydheid!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply10 Mar 2025, 20:44
Official
Ons is SUPER DANKBAAR om jou as nuwe Leerling Trader te ontvang! Baie dankie vir u resensie en aanbeveling. Ons sien uit om u toekomstige suksesse saam u te vier.