KK
Kobus K

1 reviews | Active since Sept 2024

17 Sept 2024, 15:09

Baie opgewonde

baie goeie platform opgewonde om saam met die span te kan werk

0
Replies (2)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply17 Sept 2024, 15:23
Official
Beste Mnr Kalp,

Baie welkom as gewaardeerde nuwe Student om aanlyn verhandeling te bemeester.

Dankie vir u resensie. Mag u nuwe reis suksesvol en voorspoedig wees.

Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply17 Sept 2024, 15:23
Official
Hallo Kobus, baie dankie vir die resensie. Wees verseker dat ons span toegewyd is om u ten alle tye van die beste diens te verseker. Wees vasberade en die resultate sal in tyd wys. 

Lizelle Oosthuizen (F.D.)