WJ
Willem J

1 reviews | Active since May 2020

20 May 2020, 15:08

Baie interessant, uitmuntend en puik!

Dit was 'n baie leersame training sessie. Uan is uitmuntend en baie puik in wat hy doen en waarin hy spesialiseer. Baie dankie aan Sherwin wat my ook hierdie produk aangebied het. Ek sien ongelooflik baie uit na elke detail.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 May 2020, 15:14
Official
Hi Willem. Hartlike welkom as gewaardeerde Student! Ons beste wense vergesel jou op jou reis.

Ons is uiters dankbaar vir jou 5-ster resensie. Dankie vir puik dienslewering, Sherwin & Uan - bou so voort!

Francois Oosthuizen