LvdW
Leon van der Walt

1 reviews | Active since Jun 2023

21 Jun 2023, 14:35

Baie insiggewend.

Baie insiggewend en met goeie opleiding het ek 'n baie beter idee van hoe om met my eie geld, geld te maak. Dankie Uan dat jy spesifiek na my toe gery het in Upington vanaf Centurion en jou tyd op geoffer het om my te leer.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply21 Jun 2023, 14:39
Official
Leon, baie dankie vir die terugvoer. Maak asb gebruik van ons weeklikse aanlyn klasse & ****ak ons enige tyd indien u enige hulp nodige het.

Groete.
Lizelle Oosthuizen (F.D)