FR
Fanie R

1 reviews | Active since Jan 2024

19 Jan 2024, 14:52

Baie hulpvaardig.

Baie hulpvaardige en interessante opleiding verskaf deur Uan Oosthuizen. Ek sien werklik uit na die pad vorentoe!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Jan 2024, 14:54
Official
Baie dankie vir u gunstige resensie. Mag u reis net met vreugde, profiete en goeie herinneringe besaai wees.

Francois Oosthuizen (M.D.)