AA
Alec A

1 reviews | Active since Oct 2025

21 Oct 2025, 20:21

Baie goeie kennis en baie goeie ondersteuning en vriendelike diens

Baie goeie kennis en baie goeie ondersteuning en vriendelike diens. Dankie Uan, Damian en Willem

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply21 Oct 2025, 22:41
Official
Welkom en dankie vir u resensie.

Beste wense vir 'n uiters leersame en voorspoedige reis.

Francois Oosthuizen (M.D.)