JN
Johan N

1 reviews | Active since May 2024

28 May 2024, 13:13

Baie goeie ervaring en baie geleerd in hulle gebied.

Ons ervaring is werklik goed. Hulle verduidelik mooi en het baie geduld. Ek sal hulle hoogs aanbeveel. Twee spontane jong manne wat werklik uitmuntend en goed bevoeg is om hulle van hulle taak te kwyt.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 May 2024, 13:36
Official
Johan, 

Baie dankie vir die terugvoer rakende die diens wat jy ontvang het.

Moet asb nie huiwer om na ons toe uit te reik indien jy enige verdere hulp nodig het nie.

Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder