lC
lukas C

1 reviews | Active since Mar 2025

13 Mar 2025, 13:31

Baie goeie ervaring

Met divesit-e smart trade college baie goeie ervaring baie insiggewend sien uit om n pad vorentoe te stap A J EN Willem Rossouw.baie opgewonde.met die trading voorentoe.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Mar 2025, 13:36
Official
Hartlik welkom en baie dankie vir u gunstige resensie! Ons sien uit om 'n voorspoedige nuwe reis saam u te stap!

Francois Oosthuizen (M.D.)