HS
Hendrik S
1 reviews | Active since Feb 2023
21 Feb 2023, 22:28
Baie goeie en belowende dienste!
Die produk en dienste is baie goed en in my EIE taal. Die verduideliking en die opleiding is baie insiggewend en baie hulpvaardig. Dankie Damian en Uan - julle is fantasties. Nou is dit net ek wat moet begin leer en toepas! Ek sien baie uit!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
21 Feb 2023, 22:54Dankie vir u resensie. Ons het groot waardering.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply21 Feb 2023, 22:54
Official
Dankie vir u resensie. Ons het groot waardering.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
