FL
Ferdinand L
1 reviews | Active since Jul 2022
08 Jul 2022, 11:46
Baie goeie dienste in MY taal!
Baie dankie Uan vir twee dae se baie goeie & intensiewe opleiding. Jy is baie slim en skerp en sal enige iemand kan oplei in die trading veld. Ek sien uit na goeie profeite en 'n lang pad saam met jou en Diversit-e Smart Trade College.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
08 Jul 2022, 12:14Ferdinand
Baie dankie vir u terugvoer en ook vir die geleentheid dat Uan twee dae by u kon spandeer het.
Dit is werklik vir ons 'n voorreg om by ons kliente aan te doen en ook in hulle suksesse te kan bele.
Wees verseker dat ons altyd daar sal wees vir enige bystand en diens.
"Die toekoms behoort aan diegene wat glo in hulle self en die skoonheid van hulle drome"
Ons sien uit om nog 'n lang pad saam met u te stap.
Groete.
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply08 Jul 2022, 12:14
Official
Ferdinand