1 reviews | Active since May 2018
Baie goeie dienste.
Die dienste was baie goed gelewer Deur die onderhoud met uan Oostuizen en find dit hoogs verstaanbaar. Die d ienste was puik en mooi uit eengesit. Om nog n bron van inkomste te maak en voorsorg vir my oudag.
Goeie dag Mev Fourie,
Baie dankie vir u tyd om u ervaring tot dus ver te deel. Ons doelwit is om kwaliteit opleiding op 'n verstaanbare wyse aan te bied en u te help uself help die ekstra bron van inkomste suksesvol & met beheerde risiko te bereik!
Toegewyd tot u suksesse,
Francois Oosthuizen (M.D.)