VB
Vicky B

1 reviews | Active since Aug 2023

10 Aug 2023, 12:14

Baie goed en professioneel.

Baie goeie diens, baie goeie produk en baie goeie mense. Goed in die sin van hulle is baie goed gespesialieerd in die internationale wereld markte veld. Ek sal hulle as 'n besigheid in geheel hoogs aanbeveel.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply10 Aug 2023, 15:24
Official
Vicky

Baie dankie dat jy jou terugvoer gedeel het.

Kliente soos jy maak dit vir ons keer op keer die moeite werd en poog ons altyd om die ekstra myl te loop. 

Weet net ons is daar vir jou en kan jy ons enige tyd s***el indien ons van hulp kan wees.

Groete. 
Marika Smith
Diversit-e Smart Trade College