AE
Andri E
1 reviews | Active since Mar 2015
09 May 2022, 21:52
Baie excited
Dankie Uan & Damian, julle was fisies hier gewees. Al die "ander" mense hoor jy net eenkeer van as hulle geld soek, maar n mens hoor altyd van julle en julle was al twee keer hier gewees. Julle weet rerig wat julle doen en ek sien uit na die pad saam met julle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
09 May 2022, 22:21Ons is dankbaar vir u resensie. Ons is bevoorreg om u as gewaardeerde Student & Klient te WOW!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply09 May 2022, 22:21
Official
Ons is dankbaar vir u resensie. Ons is bevoorreg om u as gewaardeerde Student & Klient te WOW!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
