NC
Neil C

1 reviews | Active since Feb 2024

29 Feb 2024, 19:00

Baie Dankie

Baie dankie aan Damian en die hele team wat baie behulpsaam is en altyd daar is om my te help. NA my eerste coaching session is ek baie excited vir die journey saam julle.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Feb 2024, 19:08
Official
Hartlik welkom en dankie vir u vertrou en awesome resensie!

Beste wense vir 'n awe-inspiring journey!
Francois Oosthuizen (M.D.)