ZV
Zander V

1 reviews | Active since Apr 2022

19 May 2022, 09:48

Baie dankie

Uitstekende en vriendelikke diens. Baie insiggewende raad en opleiding, vir enige iemand wat nie weet waar hulle staan met hulle beleggings nie is dit n goeie aanloopbaan tot finansiele sukses en opskerping van vardighede. Dankie Damian, ons het met my eerste sessie 90$ se profeit gemaak in n half-uur. Julle is awesome

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 May 2022, 10:20
Official
Geagte Zander,

Dis awesome terugvoer. Dankie vir jou 5-ster resensie. Ons passie is om ons kliënte te "coach" so goed ons kan. #PeopleServingPeople.

Lizelle Oosthuizen (F.D)