TZ
Thalana Z

1 reviews | Active since Mar 2023

09 Mar 2023, 11:28

Baie beindruk en opgewonde.

Ek is besonders beindruk met die dienste wat Uan & Damian aan my verskaf het, vanaf Centurion, 2 keer na my in Ladysmith. Ek is baie opgewonde en sien uit na die toekoms.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply09 Mar 2023, 11:41
Official
Baie welkom, Thalana. Ons is bevoorreg om jul as gewaardeerde nuwe Aanlyn Verhandelaars by ons te verwelkom.

Baie dankie ook vir die gunstige resensie. Ons sien uit na ;n wedersyds voorspoedige besigheids verhouding!

Bou so voort, Uan & Damian. SUPER trots op jul!
Francois Oosthuizen (M.D.)