JB
Jan B

1 reviews | Active since Jul 2020

10 Jul 2020, 15:55

Baie, baie behulpsaam en leersaam.

Baie vriendelike en profession elke diens in my eie taal. Ek is baie tevrede met great dienste en dit was 'n awesome training sessie. Baie behulpsaam.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply10 Jul 2020, 16:01
Official
Hello Jan,

Dankie vir jou 5-ster resensie en welkom as gewaardeerde Klient. Ons waardeer die voorreg!

Francois Oosthuizen (M.D.)