HvdP
Hugo van der Poll

1 reviews | Active since Jun 2022

10 Feb 2023, 13:54

Awesome awesome diens

Baie dankie Heinrich al die pad van PTA af om my te help hier in die Noord-Kaap. Baie gelukkig met jul hulp en dienste

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply10 Feb 2023, 14:12
Official
Hugo

Ons is bly dat u waarde kon put uit Heinrich se besoek. 

Wees asb verseker dat ons span daar is om u te help. Moet dus nie huiwer om ****ak te maak nie. 

Onthou om ons weeklikse aanlyn klasse by te woon. 

Marika Smith 
Verhoudingsbestuurder 
Diversit-e Smart Trade College