CL
Charlotte L
1 reviews | Active since Jun 2022
16 Jun 2022, 16:20
Asemrowend!
Baie dankie Uan en Damian. Julle is ysters en ons het werklikwaar baie geleer en is absoluut ekstaties oor hoe julle, julle diense uit een sit en die prentjie wat julle skep, maak dit net so duidelik soos realiteit! Ons beveel julle aan enige iemand aan.
PS. Dankie vir my BMW wat nou weer start!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
16 Jun 2022, 16:45🙏🏻 Dankie Mnr & Mev Louw vir u resensie en 🤝🏻 welkom. Ons wens u 'n uiters winsgewende reis toe. Cheers met die Jameson Select Reserve 🥃
Dankie Uan & Damian vir jul toegewyde uitmuntende dienslewering 🏆
Francois Oosthuizen (M.D. - Diversit-e Smart Trade College)
Dankie Uan & Damian vir jul toegewyde uitmuntende dienslewering 🏆
Francois Oosthuizen (M.D. - Diversit-e Smart Trade College)
Best regards,
Smart Online Trader's reply16 Jun 2022, 16:45
Official
🙏🏻 Dankie Mnr & Mev Louw vir u resensie en 🤝🏻 welkom. Ons wens u 'n uiters winsgewende reis toe. Cheers met die Jameson Select Reserve 🥃