NS
Nerissa S

1 reviews | Active since Jun 2022

10 Jun 2022, 00:24

AMAZING!!!!

Baie dankie aan Damian wat ons die opleiding kom gee het venaand. Dit was baie vrae en elke antwoord is 100% geantwoord. Dit was baie lekker om jou by ons te he die lag was net n bonus op die amazing journey waarmee ons nou begin. Dankie vir die ekstra moeite!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply10 Jun 2022, 06:56
Official
Hello Nerissa, ons is uiters dankbaar vir u 5-ster resensie. Baie BAIE dankie dat jul Diversit-e Smart Trade College as jul voorkeur aanlyn-opleidings entiteit gekies het. 
My Coaches is harts-mense wat op ons Kliente se finansiële doelwitte ***us sonder om die "mens wees" uit die oog te verloor! 💓
Mag u ervaring nie net profeite oplewer nie maar ook mooi herinnerringe!

Baie dankie ook vir jou toegewyde dienslewering en dat jy ons Kliente so WOW!, Damian! Ons is SUPER trots op jou! 🥇

Francois Oosthuizen (M.D.)